Onthou/Remember!
Net n vriendelike herinnering aan die heerlike Suid Afrikaanse Vroue
Vriendskaptee wat op Donderdag 24 Oktober 2002 om 10h00 by The Club
gehou word. Die oggend beloof vele verassings en onthou hoe meer siele hoe
meer vreugde, so maak seker al jou Suid Afrika vriendinne kom saam!
Vir kaartjies skakel
een van die volgende dames so gou moontlik maar voor Woensdag 23 Oktober 2002:
Sien jou Donderdag!
Susari Teubes
4453490
050 6141964
Serina Foulsham
4431239
050 6991491
Michelle Rathbone: 4430886
( na 16h00)
Hannelie Muller
445 4034
050 612 9643
A friendly
reminder of the enjoyable South African Ladies Friendship Tea on Thursday
the 24th of October 2002 at The Club 10h00. Die morning promise
a few suprises and remember the more the merrier, so see that all your South
African friends come along!
For tickets
please phone one of the above ladies as soon as possible but before Wednesday
23 October 2002.
See you
Thursday,
Susarie
Teubes
REMEMBER!!!
Dinner and Dance
Venue: British Club, Function Hall
Date: 17th October
2002
Time: 7:30 PM
Price: 55 Dhs per person
Dress:
Smart
Tickets are available from
the following people:
Jaco van der Merwe (050) 662 8831
or (02) 641 5565
Japie Uys (050) 562 3202
Riaan Smuts (050) 536 3718 or (02) 621
9106
Hannelie Muller (050)
612 9643 or (02) 445 4034
Last date for tickets Tuesday 15
October
THERE WILL BE
NO TICKETS AVAILABLE AT THE DOOR!
Do you have nice dance
music that you would like to bring to the function, feel free to do so.
Please make a copy, we don’t take any responsibility for your CD’s.
Afterwards you may donate your copy to the SA club for future
use.
Diarise your
diaries for:
Thursday 24
October
South African Women's friendship morning
At the
British Club, 10:00 am
Dhs 20 per person
For more info
or tickets call
Susarie Teubes (02) 445 3490 or 050 6614
1964
Michelle Rathbone (02) 443 0886
Please buy your
tickets before 20
October.
Thursday 12 December
Barbeque and Christmas party
Is your hubby the perfect Father
X-mas (nothing to do with the size of his belly) and will he be available? Do
you have any ideas on how we can improve on last year’s function?
Please
e-mail us: jaco@emirates.net.ae
KINDERGROEP
Ons nooi kinders van 1 - 18 uit om by ons groep te kom
inskakel. Die kinders is in ouderdomsgroepe: kleuters, junior, senior en
tieners ingedeel. D.m.v sang, speletjies en aanbiedinge leer ons van liewe
Jesus, en hoe Hy wil hę ons verhouding met ons ouers, boeties/sussies, maatjies,
familie, kennisse en vreemdelinge moet wees. Die tieners bespreek
sake/probleme wat op hulle van toepassing is. Ons kry ook hier kans om met
ander maatjies van Suid-Afrika te kuier. ALMAL is welkom en ek wil veral
vir die kleiner maatjies van 1 - 5 jaar nooi. Vanjaar is 'n eerste keer
vir die groep en ons het 'n tannie wat spesiaal met julle gaan werk, sing en
speel.
Ons gereelde bymekaarkom tyd is Maandagaande tussen 19:00 en
21:00. Die heel kleintjies se tyd gaan waarskynlik korter wees.
Vir meer inligting, skakel of epos my by : holweg@emirates.net.ae of 050
4436339.
Indien daar enige volwassenes is wat ook by die kindergroep
betrokke wil raak, kontak my seblief.
Sandra
Holloway
Rugby in
Abu Dhabi
Aan alle
nuwe en ou Suid-Afrikaaners in Abu Dhabi. Het julle geweet dat Abu Dhabi al vir
die afgelope 21 jaar n Rugby Klub het? Die klub staan bekend as die Abu
Dhabi Rugby Football Club (ADRFC). Die klub speel rugby teen die res van die
Gulf, bv. Dubai, Oman, Kuwait, Bahrain en Qatar. Darryl Weir (n Suid-Afrikaner)
is as ontwikkelingsbeampte van die Gulf Rugby aangestel en verrig baie goeie
werk. Hy is Dubai gestasioneer.
Behalwe die senior span wat dalk
vanjaar 2 spanne in die liga kan hę is daar ook ‘n vroue span sowel as ‘n
“oldies” span en ‘n Mini and Youth Liga.
Die Mini and Youth liga is
vir die kinders (meisies en seuns). Abu Dhabi se Mini and Youth Rugby is baie
sterk en sowat 240 kinders het verlede jaar vir Abu Dhabi gespeel. Mini rugby
begin by O/5 en strek tot O/16. Die rugby seisoen is vanaf September tot
April en vir die kinders is daar elke Woensdag aand vanaf 18H00 tot 19H30
oefening. Die oefening word by die Weermag velde naby die Gulf Hotel en die nuwe
groot Mosque gehou. Daar heers ‘n aangename atmosfeer by die oefeninge. Terwyl
die kinders oefen sit die ouers en kuier en kamp om die veld. Die kinders
geniet die rugby want wen is hier nie die hoofdoel nie, maar om dit te geniet.
Wedeiwering is op ‘n gesonde voet en die afrigters sal altyd probeer om almal ‘n
kans te gee om n wedstryd te speel, maak nie saak hoe goed die kind is
nie.
Behalwe die lekker atmosfeer wat ouers by die oefening en
wedstryde geniet, hou die klub ook geleenthede soos danse, dhow ritte ens. Elke
jaar word daar ook 'n funksie vir die kinders aangebied, waar pryse vir die
beste spelers van die jaar uitgedeel word. Dit moet gemeld word dat ons as
Suid-Afrikaners hier ons klem af gesteek het, want verlede seisoen is twee SA
meisie as spelers van die jaar aangewys in hulle ouderdoms groepe. Dit moet in
gedagte gehou word dat hulle in dieselfde span as die seuns speel en dus
op gelyke voet met hulle meeding.
Inskrywings gelde om rugby te
speel is Dhs400-00 per gesin per seisoen. ( dit is die goedkoopste sport in die
UAE)
AfKom wys vir die res van die Expats dat ons as Suid-Afrikaners nog
‘RUGBY MAL” is
Vir meer besonderhede skakel my gerus by 050 5363718
of 6219106.
Suid-Afrikaanse Groete
Riaan Smuts
Abu Dhabi Netball
Club
Abu
Dhabi is looking for new Netball players this season.
6 Teams make
up the “Abu Dhabi Downs” Netball league.
The first half of the
season, starts on the 5th November - 10th December 02.
With Fun
Tournaments starting on the 8th and 15th October, were are encouraging new
players to join in and from there decide if they would like to register in the
League
There would be an Intergulf Tournament next year in Bahrain;
selections will start after registration.
*We are starting a Junior
team this year.
From the age of 13, girls will be invited to join practice
nights with Gyrodata team and play short games on
Tuesday.
Venue:
British Club
Dates:
Tuesdays are League nights games start at 7:30pm
Some teams practice during
the week and others on Saturday nights
(Gyrodata)
Contact Person: Natali
Hoffman (Chairperson, Abu Dhabi Downs Netball League)
Email:
hoffmannatali@hotmail.com
Tell
Number: 050-536 3821
Feel free to contact me for further
details, hope to see you on or next to the Courts!
Thank
you,
Natali Hoffman
(Chairperson, Abu Dhabi Downs Netball
League)
It
has happened at last!!!!!!!
The
all-new interactive web site offers a host of services -
You just have to
see it !
|

|
The Southern
African Group of Dubai & The United Arab Emirates
is
finally on line and it's going to be great and it is
FREE ! |
|
www.sagroupuae.com
A
Huge Thank
YOU to
Roger Wilkonson for all his hard work!
House of
Prose
Secondhand bookshop in the Sheraton Residence Mall in Khalidiay (2nd
floor). They also buy old books. Their phone number is
6656163.
Women
New concept in Barbeques or
“Braai’s”
THE
COBB
Enjoy healthy fat free cooking now!
This unique cooker is versatile,
portable, can cook anywhere, ideal for camping, fishing, on a boat, indoors and
outdoors. Uses only 6 briquettes to roast a chicken. I’ve had mine for 2
years and have taken it to Greece and France, it comes with a fire-proof
bag. I have acquired the Agency from the COBB to see how well they would
sell. If anybody is interested, I have 9 cookers to sell at this
stage.
For more
information, contact Trevor Hees
On line
grocery-shopping
You can now directly
order all your favourite brands and do your grocery shopping at home through us.
Emirates Snack Foods are the agents and importers of a large variety of brands
such as Mrs Balls Chutney, Knorr sauces, marinades, Unbelivable chicken, Just
juice, Appletizer, Grapetizer, Ouma, Bokomo / Pronutro, Bovril, Ina Paarman,
Peppadews, Robertson’s spices, Rooibos tea, Royco (soups, marinades, spices,
etc.) Liquifruit, Capespan, Roses jams, etc. And if we don’t have something you
want, we can always try to get it for you!
Please contact
Anusha if you want to be on our ‘on line grocery-shopping’ mailing list on:
ESF office: 04-2672424
Email: anusha@esf-uae.com
We will deliver
directly to SA’s homes anywhere in the UAE
Tyd vir 'n grappie!
Jannie en sy maatjie
Bienkie (albei 6 jaar oud) speel op die plaas in die Kalahari. Toe hulle naby
die grensdraad kom, sien hulle 'n groot Merc stop 'n ent weg aan die ander kant
van die grensdraad onder 'n groot boom. Jannie en Bienkie hou die Merc dop, maar
niemand klim uit nie. Na tien minute sę Jannie vir Bienkie:
"Ek het nog nooit
'n Merc gesien nie. Kom ons sluip nader en gaan kyk hoe dit
lyk."
Versigtig klim hulle deur die grensdraad en sluip nader. Toe hulle
naby kom, sien hulle dat hulle albei te kort is om by die venster in te loer.
Jannie sę vir Bienkie:
"Buk af dan staan ek op jou rug, dan sal ek mooi kan
sien wat binne aangaan."
Bienkie stem in, buk af en Jannie klim op haar
rug. Toe hy binne-in kyk, rek sy oë groot en hy spring af. Bienkie vra hom:
"Wat is dit dan nou?"
Jannie sę vir haar:
"Ja wragtag, dis NES my
pa gesę het. Hulle is kaalgat, maar 'n Merc moet hulle
ry!!!"
People are complaining that the newsletter is either
too English or too Afrikaans. Please note that this newsletter is for both
our Afrikaans and English speaking South Africans and therefore I am not going
to translate any information. In other words: This newsletter is circulated on a
“VOETSTOOTS” basis.
Regards,